Sosiale Wetenskappe graad 4 Kwartaal 1 Werkboek
Sosiale Wetenskappe graad 4 Kwartaal 1 Werkboek
Opsommings en aktiwiteite
Geografie: Plekke waar mense woon
Mense en plekke, Werk wat mense doen, geboue en waarvoor dit gebruik word, paaie en voetpaaie, bakens en roetes, mense en hulle behoeftes, hoe mense kry wat hulle nodig het.
8 Aktiwiteite
Geskiedenis: Plaaslike geskiedenis
Inligting uit prente, Inligting uit goed wat geskryf is, Inligting uit stories en onderhoude, Inligting uit voorwerpe. (Artikel verskil van engelse weergawe)
4 Aktiwiteite
Memorandum ingesluit
Druk-vriendelik - meestal swart en wit prente
R93,00Price